Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 3 September 08:30Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ……… # Die DA vra vir die ontbinding van die regering se pensioenadministrasie-agentskap# Die parlementêre komitee oor Basiese Onderwys verwelkom pogings om betaling aan spook-onderwysers te staak# En ‘n Amerikaanse Huiskomitee stel meer as 33-duisend bladsye Jeffrey Epstein-verwante lêers vry Bly ingeskakel op ………. Jou volgende […]