Nuus 08:00
BULLETIN 7 Januarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # Die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid, Andy Mothibi, is die nuwe Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging# Die Parlement se ad hoc-komitee vergader vandag om Paul O’Sullivan te bespreek# En Donald Trump bespreek ‘n reeks moontlikhede om Groenland te verkry # President Cyril Ramaphosa […]