Nuus 15:00
BULLETIN 7 Januarie 3 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # NERSA vra die publiek se insette oor die voorgestelde 76-miljard-rand tariefverhoging vir Eskom# SANParke waarsku basis-spring is onwettig vanaf Tafelberg # En rugby: ‘n Winterstorm kan Suid-Afrka se spanne laat gly in die naweek se wegwedstryde # Die energiereguleerder NERSA nooi die publiek uit […]