Nuus 14:00
BULLETIN 8 Januarie 2 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # ActionSA sê bewerings deur onbevestigde ad hoc-komiteegetuies kan die proses ontspoor# Tennis: Sabalenka beïndruk in ‘n opwarmingswedstryd vir die Australiese Ope# En die Suid-Afrikaanse tekenprent David oortref alle verwagtinge # ActionSA se lid van die parlementêre ad hoc-komitee oor politieke inmenging in die […]