Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Januarie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie sê geen regsplig bestaan om die verslag oor die Nasionale Direkteur van Openbare Vervolging openbaar te maak nie
# Die DA sê Gautengse ouers moet tot 95-kilometer reis vir skoolplasings
# Brittanje help Amerika om ‘n tenkskip onder ‘n Russiese vlag te onderskep
# En krieket: Australië beklink ‘n oorwinning van 4-1 in die reeks om die As teen Engeland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………