Nuus 11:00
BULLETIN 9 Februarie 11 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Cyril Ramaphosa sê SAID is ‘n geloofwaardige bloudruk vir die heropbou van instellings se vermoë# ‘n Pro-demokratiese mediamagnaat van Hongkong word 20-jaar tronk toe gestuur# En krieket: Die Protea-kaptein is vol vertroue in die aanloop tot die eerste T20-Wêreldbekerwedstryd teen Kanada # […]