Nuushooftrekke 08:30
BULLETIN 9 Februarie 08:30
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê die onttrekking van die SANW uit die DRK sal teen die einde van die jaar voltooi wees
# Nersa keur Eskom se inkomste-aanpassing goed na die 54,7-miljard-rand-fout
# En die parlementêre ad hoc-komitee vergader vandag om getuiekwessies te bespreek
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………