Nuus 08:00
BULLETIN 10 Februarie 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa gaan voor sy staatsrede aan ‘n tafelronde met jeug deelneem# Die ANC verwelkom Paul O’Sullivan se besluit om persoonlik voor die ad hoc-komitee te verskyn# En Koning Charles is gereed om die polisie te ondersteun in hul ondersoek na sy broer […]