Nuus 16:00
BULLETIN 9 Februarie 4 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Warras Stock se vermeende moordenaar oorweeg ‘n pleitooreenkoms met die staat# SALGA se lekgotla hersien munisipale prestasie en hervormings # En rugby: Die Blitsbokke is nou tweede op die wêreldreeks-punteleer ná hulle sege in Perth # Die regspan van die Mosambiekse burger Armando Joaquim […]