Nuus 08:00
BULLETIN 24 Maart 8 vm Goeiemôre. Ek is…….. In die bulletin: # President Ramaphosa sê NGV sal help om die gaping tussen openbare en privaat gesondheidsorg te oorbrug# Die Appèlhof verwerp ’n poging om gelyke indiensnemingsteikens te stuit# En vier gesoekte verdagtes is in ’n skietgeveg met die polisie doodgeskiet # President Cyril Ramaphosa sê […]