Nuus 13:00
BULLETIN 24 Maart 1 nm Goeiemiddag. Ek is…….. In die bulletin: # Minister Kubayi is bekommerd oor die inhegtenisneming van ‘n Randburgse aanklaer weens bewerings van seksuele aanranding# Coca-Cola verbind tot die versterking van sy beleggingsvoetspoor in Suid-Afrika # En krieket: Ben Stokes sê hy het steeds ‘n passie om Engeland te lei # Die minister […]