Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Tau sê negatiewe geopolitieke verwikkelinge sal nie Suid-Afrika se beleggingskonferensie ondermyn nie
# Minister Gwarube is bewus van die vermeende “poste-vir-kamerade”-skema in haar departement
# Die dodetal na die Colombiaanse vliegongeluk styg tot 66
# En krieket: Engeland se afrigter McCullum behou sy pos ná hersiening van die As-reeks
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………