# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christelike Forum doen ‘n beroep op die minister van Justisie en Konstitusionele Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, om ‘n onwankelbare basis vir die regstelsel in die land te bou. Dit volg NAdie skorsing van senior ondersoekers by die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie, Dylan Perumal, Brian Padayachee en Suneel Bellochun, op grond van bewerings oor […]
# Die Amerikaanse akteur Vincent Pastore, wat Salvatore “Big Pussy” Bonpensiero in die trefferreeks The Sopranos vertolk het, is op 80-jarige ouderdom oorlede. Volgens CBS News is Pastore in sy huis in die Bronx in New York gevind en daar is geen aanduiding van vuilspel nie. Pastore het Tony Soprano se beste vriend gespeel wat […]
# Padwedlope: Die Comrades Marathon-vereniging sal amptelik voortgaan met die 2027-wedloop sonder Atletiek Suid-Afrika of KwaZulu-Natal Atletiek. Na ‘n paar maande van onderonsies en vergaderings het die lede van die marathonvereniging gisteroggend tydens ‘n spesiale algemene vergadering gestem om voort te gaan sonder affiliasie met KZNA en ASA deur assosiasie. Dit beteken dat die hele […]
# Die ANC-president, Cyril Ramaphosa, moedig stemgeregtigde Suid-Afrikaners aan om vandag as liesers te registreer vir die plaaslikeregeringsverkiesing in November. Hy het tydens die ANC se kieserregistrasieveldtog in Madibeng, buite Brits in Noordwes, gesê alle Suid-Afrikaners moet betrokke raak by landsake. Hy sê baie jongmense ervaar probleme met dienslewering en gebrekkige werksgeleenthede:
# Die IVP doen ‘n beroep op elke stemgeregtigde Suid-Afrikaner wat nog nie as kieser geregistreer is nie, om gebruik te maak van die laaste dag van Kiesersregistrasienaweek Hy waarsku dis die laaste geleentheid om te registreer voordat die kieserslys sluit. Die IVP-woordvoerder, Mkhuleko Hlengwa, sê sodra die verkiesingsdatum amptelik aangekondig en in die Staatskoerant […]
# Statebondspele: Span Suid-Afrika het sy baan- en veldvertoning in Glasgow met ‘n totaal van vier medaljes afgesluit. Kyle Rademeyer het silwer in die mans se paalspringeindronde verower met ‘n seisoen-beste van 5,70-meter, terwyl Kurtis Marschall van Australië die goud gewen het met ‘n Spele-rekord van 5,85-meter. In die mans se 4 maal 100 meter-afloseindronde […]