# Die Motorbedryf-personeelvereniging vra gereelde gesondheidstoetse om voort te gaan indien rybewyse van vyf tot tien jaar verleng word. Die vereniging ondersteun die stap om burokrasie te verminder, maar voer aan motoriste moet steeds elke vyf jaar oogtoetse ondergaan om te verseker hulle bly geskik om te bestuur. Phakamile Hlubi-Majola van die vakbond waarsku dat toestande soos swak sig padveiligheid kan beïnvloed:
MISA waarsku langer geldige rybewyse sonder oogtoetse kan padveiligheid in gevaar stel [KLANK]
ENG PhakamileOnHealthChecks