Skip to content

GOOD-party blameer DA-beleid vir Kaapstad se behuisingskrisis [KLANK]

# Die GOOD-party sê Kaapstad se behuisingskrisis is die gevolg van swak politieke keuses eerder as migrasie na die provinsie. Die party beskuldig die DA-geleide stad daarvan dat hulle nie genoeg bekostigbare behuising verskaf nie en ruimtelike ongelykheid laat voortduur. Die sekretaris-generaal van GOOD, Brett Herron, sê die stad se behuisingsagterstand vir 680-duisend mense en toenemende onbekostigbaarheid word vererger deur ‘n afname in gesubsidieerde behuising, korttermynverhurings en die verkoop van openbare grond aan privaat ontwikkelaars:

ENG HerronOnHousingCrisis