# Die DA sê die ontplooiing van meer kaders uit die Patriotic Alliance se binnekring na sleutelposte in die Departement van Sport, Kuns en Kultuur toon dat Gayton McKenzie onvanpas is om ‘n minister te wees. Die DA meen minstens 19 senior regeringsposte word deur McKenzie se eie bondgenote gevul. Leah Potgieter van die DA […]
# Die Taakspan vir Politieke Moorde in Gauteng het nog twee verdagtes in hegtenis geneem vir bedrog, diefstal en peuter met noodsaaklike infrastruktuur by die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit. Die twee is in Vanderbijlpark gearresteer en is verbonde aan die Inkomste- en Elektriese Departemente. Nasionale Polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê dit bring die aantal verdagtes wat in […]
# Die grondwet-kenner, professor Pierre de Vos, sê die Wetsontwerp op Koalisies se probleem is dat dit aandag wil gee aan die simptome van wanbestuur en onbestendigheid in plaaslike regering en nie aan die grondoorsake nie. Die wetsontwerp stel ʼn regsraamwerk voor vir die vorming van koalisieregerings. De Vos sê in ʼn artikel vir News24 […]
# Die Britse eerste minister Andy Burnham besoek vandag Oekraïne om sy land se ondersteuning aan Kiëf te bevestig ná Rusland se toenemende, dodelike aanvalle. Hy sal na verwagting president Volodymyr Zelensky ontmoet om Oekraïne se 35 jaar van onafhanklikheid te gedenk. Burnham sal ook aankondig dat sy regering ingestem het dat die verdedigingsfirma, MBDA, […]
# Gholf: Die Amerikaner Wyndham Clark het die BMW-kampioenskap in Missouri met drie houe gewen vir sy derde oorwinning van die seisoen. Hy het die laaste dag met ‘n voorsprong van vyf houe begin, maar dis vinnig uitgewis toe sy landgenoot Patrick Cantlay en Rory McIlroy van Noord-Ierland hom uitgedaag het. Clark kon egter vasklou […]
Die vakverbond Cosatu sê die ANC se 2026-manifes vir die plaaslikeregeringsverkiesing gaan oor werkers se behoeftes, van werkskepping tot alle munisipaliteite se verpligting om salarisse te betaal. Die party se manifes dek ses belangrike prioriteite, insluitend beter watervoorsiening, betroubare elektrisiteitsvoorsiening en die aanspreek van diensleweringsprobleme in gemeenskappe. Cosatu-woordvoerder Matthew Parks sê die dae van middelmatigheid, […]