Skip to content

Forum vra afdanking van minister en Johannesburgse burgemeester oor kru taal [KLANK]

# Citizens and Activists Forum eis die afdanking van die minister van Water en Sanitasie, Pemmy Majodina, en die burgemeester van Johannesburg, Dada Morero, ná beweerde onbehoorlike gedrag tydens inwoners-vergaderings. Woordvoerder Dennis Bloem sê Morero het glo ‘n inwoner van Soweto beledig en Majodina het na bewering op ‘n gestremde inwoner geskree en kru taal gebruik. Hy sê president Cyril Ramaphosa bestempel die optrede as onaanvaarbaar, en vra onmiddellike ingryping:

ENG BloemOnDismissals