# Die DA sê die Konstitusionele Hof se uitspraak wat die Wet op Openbare Verkryging ongrondwetlik en ongeldig verklaar, is ʼn oorwinning vir grondwetlike afwenteling. Die Wes-Kaapse regering en die amaBhungane-sentrum vir ondersoekende joernalistiek het die parlementêre proses uitgedaag, insluitend die hantering van Hoofstuk 4, wat handel oor die gebruik van openbare verkryging in die […]
# Die Amerikaanse president Donald Trump het herhaal dat Iran ‘n ooreenkoms wil bereik maar nog nie bereid is om die voorwaardes wat hy meen nodig is, te aanvaar nie. Een van die grootste probleme is die Straat van Hormoes, die strategiese waterweg waardeur ‘n aansienlike deel van die wêreld se olie normaalweg beweeg. Ontwrigting […]
# Motorsport: Die bekende Suid-Afrikaanse renjaer, die 41-jarige Robert Wolk, is in Kemptonpark, Ekurhuleni, doodgeskiet. In sy loopbaan van byna drie dekades het hy sukses behaal in items soos knortjorre, toermotors en ander baanwedrenne. Sy prestasies sluit in die Suid-Afrikaanse Junior Knortjor-kampioenskap-titels in 1995 en 1997, en talle Formule Ford-kampioenskappe. Hy het vanjaar sy tweede […]
# Die Burgerlike Samelewingsforum van die Suid-Afrikaanse Nasionale Vigsraad het die moord op nege vroue in Ekurhuleni veroordeel en sê dit beklemtoon die ernstige en voortslepende geslagsgeweld en vrouemoord in die land. Kemptonpark is tans ingeperk terwyl ondersoeke na die moorde voortgaan. Die forum se woordvoerder, Karabo Makgato, vra ʼn dringende veiligheidsbepaling in gebiede waar vroue […]
# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, het die Internasionale Handelsadministrasie-kommissie versoek om Suid-Afrika handelsbeleid oor papierprodukte te hersien. Dit volg op versoeke van plaaslike vervaardigers vir hoër pryse vir internasionale papierprodukte aangesien hulle sukkel om mee te ding met goedkoper ingevoerde produkte, hoër elektrisiteit en vervoerkoste, en druk op winsgrense. Tau […]
# Die Departement van Gesondheid sê Suid-Afrika het tussen 14 Augustus en 17 September een onbevestigde en 18 bevestigde a-pokke-gevalle gehad. Vyftien gevalle is in Kaapstad aangeteken, drie in Gauteng, en die onbevestigde een in KwaZulu-Natal. Die betrokke individue is tussen 23 en 50 jaar oud. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, waarsku mense om […]
# Sokker: Bafana Bafana se hoofafrigter, Pitso Mosimane, het sy finale groep van 30 aangekondig vir dié maand se Afrikabeker-kwalifiseerders teen Guinee in Johannesburg en Eritrea in Egipte. Dit bevat talle spelers van Mamelodi Sundowns en Orlando Pirates, asook verskeie van Europese en Amerikaanse klubs. Themba Zwane, Cassius Mailula, Luther Singh en Shandre Campbell keer […]