Skip to content

Binnelandse Sake versterk bedrywighede ná Konstitusionele Hof-uitspraak oor asielsoekers [KLANK]

# Die voorsitter van die tussenministeriële komitee, Mmamoloko Kubayi, sê die regering is besig om sy bedryfsriglyne aan te pas ná die Konstitusionele Hof-uitspraak oor asielsoekers. Vlugteling-ontvangskantore moet aansoeke aanvaar van mense wat asiel aanvra, ongeag sekere prosedures wat moontlik nie nagekom is nie. Die regering beplan om vermoë uit te brei, biometriese keuring te verbeter, asielbesluite te bespoedig en bedrog hok te slaan. Kubayi het aangekondig die Spesiale Ondersoekeenheid sal ook betrek word:

ENG-KubayiOnHomeAffrairs-SIU