# Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika, Leo Brent Bozell, glo oudpresident Thabo Mbeki is weens sy goeie ervaring as staatsman en onderhandelaar die beste persoon om die diplomatieke dooiepunt tussen Amerika en Suid-Afrika te hanteer. Dit volg nadat Amerika nuwe visumbeperkings aangekondig het op Suid-Afrikaners wat by rassediskriminasie betrokke is. Bozell het aan Business Day […]
# ʼn Senior polisiebeampte met die rang van luitenant-generaal is gister in Sandton gearresteer op aanklagte wat met seksuele oortredings verband hou. Die nasionale polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die 59-jarige beampte het na bewering ʼn 16-jarige meisie tussen Julie en Augustus 2026 gereed gemaak, en na bewering ʼn 18-jarige vrou in Mei vanjaar in ʼn […]
# Sokker: FIFA-president Gianni Infantino stel ʼn eksterne hersiening voor van die manier waarop die beheerliggaam groot besluite neem. Dit volg na sy mislukte plan om die FIFA Forward Enterprise te stig, waar aandele in die Wêreldbeker en ander kompetisies aan privaat beleggers verkoop sou word. Infantino het in ʼn brief aan al 211 FIFA-lidverenigings […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 22 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Amerikaanse ambassadeur in Suid-Afrika, Brent Bozell, sê oudpresident Thabo Mbeki is die mees geskikte persoon om die diplomatieke dooiepunt tussen die VSA en Suid-Afrika te breek. Hy sê die voormalige president verstaan die meganismes van wêrelddiplomasie. # En […]
# Aanklaers in die Verenigde Koninkryk het die heel eerste keer ʼn klag teen ʼn persoon ingedien weens beweerde betrokkenheid by die 1994-volksmoord teen die Tutsi in Rwanda. Die 65-jarige dokter Vincent Brown, voorheen Vincent Bajinya, is aangekla van ‘n oortreding wat met volksmoord verband hou, en ses oortredings wat verband hou met moord as ‘n […]
# Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sê die bilaterale verhouding tussen die twee lande moet deur dialoog herstel word. Diplomatieke spanning het verskerp na nuwe visumbeperkings teen sekere Suid-Afrikaners ingestel is wat betrokke is by beleid wat grondonteiening sonder vergoeding, rassediskriminasie en aanhitsing tot geweld teen minderheidsgroepe toelaat. Meyer sê Suid-Afrika moet ook […]