# Suid-Afrika se ambassadeur in Amerika, Roelf Meyer, sê die bilaterale verhouding tussen die twee lande moet deur dialoog herstel word. Diplomatieke spanning het verskerp na nuwe visumbeperkings teen sekere Suid-Afrikaners ingestel is wat betrokke is by beleid wat grondonteiening sonder vergoeding, rassediskriminasie en aanhitsing tot geweld teen minderheidsgroepe toelaat. Meyer sê Suid-Afrika moet ook wat hy noem “misverstaan en wanvoorstelling” van die land se grondwetlike raamwerk en demokrasie aanspreek:
Ambassadeur Meyer sê Suid-Afrika moet sy boodskap aan Amerika reg oordra [KLANK]
ENG MeyerOnMisrepresentation