# Rugby: Die Haaie se hoofafrigter, JP Pietersen, het ʼn opwindende wedstryd-groep van 23 aangewys vir Saterdag se eerste Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen die Ospreys op Kingspark. Die gewese Junior Bok, Vusi Moyo, sal die aanval lei op losskakel, saam met skrumskakel Jaden Hendrikse. Nick Hatton is in die nommer 8-trui is kaptein, en voltooi die […]
# Die Stad Tshwane sê die invordering van agterstallige munisipale skuld is noodsaaklik om basiese dienste te befonds. Die metro verskerp tans sy veldtog om inkomste in te vorder. Die Hooggeregshof het hierdie week opdrag gegee dat die Mpumalanga-agentskap vir Ekonomiese Groei meer as 231-miljoen-rand aan Tshwane moet betaal vir water-, sanitasie- en elektrisiteit-dienste aan […]
# Die minister van Justisie en Grondwetlike Ontwikkeling, Mmamoloko Kubayi, lei van vandag af die Suid-Afrikaanse afvaardiging by die 15de Verenigde Nasies-kongres oor Misdaadvoorkoming en Regspleging in die Verenigde Arabiese Emirate. Die kongres is ʼn globale forum vir lidstate en rolspelers in die regsektor om gesamentlike reaksies op misdaad te bespreek, strafregstelsels te versterk en […]
# Swem: Die bekroonde Olimpiese swemmer, Tatjana Smith, het haar terugkeer na die sport aangekondig en die 50-meter-borsslag by die Suid-Afrikaanse Kortbad-kampioenskap in Pietermaritzburg gewen. Haar tyd was 29,50-sekondes, wat vinniger is as die vereiste om te kwalifiseer vir Desember se Wêreld-kortbadkampioenskap in Beijing, China. Michael Houlie en Chris Smith het ook vir Beijing gekwalifiseer […]
# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê “ons sou almal dood gewees het” as Israel en Amerika nie Iran aangeval en sy kernfasiliteite vernietig het nie. Tientalle afgevaardigdes het gister uit die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gestap toe hy opstaan om sy toespraak te lewer. Netanyahu sê een van die maklikste besluite wat […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 25 September 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die Suid-Afrikaanse farmaseutiese bedryf het gewaarsku dat hy teen Oktober vanjaar ‘n algemene styging in medisynepryse van 2,88-persent in die vooruitsig stel. Dit is die tweede aanpassing vanjaar en is as gevolg van verhoogde insetkoste. Die bedryf het ook […]