Skip to content

Netanyahu sê een van sy maklikste besluite was om Iran te teiken [KLANK]

# Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê “ons sou almal dood gewees het” as Israel en Amerika nie Iran aangeval en sy kernfasiliteite vernietig het nie. Tientalle afgevaardigdes het gister uit die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering gestap toe hy opstaan om sy toespraak te lewer. Netanyahu sê een van die maklikste besluite wat hy as eerste minister moes neem, was om Iran te teiken. Hy sê Israel en Amerika het saam teen Teheran opgetree om die beskawing te red:

ENG NetanyahuOnIran