# Die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling, Dina Pule, het ouers en versorgers aangemoedig om waaksaam te bly en kinders tydens die skoolvakansie te beskerm. Pule waarsku kinders kan kwesbaar wees vir mishandeling, ontvoering, seksuele aanranding en mensehandel, veral wanneer hulle reis of sonder toesig gelaat word. Die woordvoerder van die ministerie, Sandy Godlwana, sê ouers […]
# Rugby: Die skrumskakel Herschel Jantjies is gretig om sy beste te lewer met sy terugkeer na die Springbokke ná ‘n lang afwesigheid. Hy was deel van die span wat die Wêreldbeker in 2019 gewen het, maar het sedertdien grootliks van die toneel verdwyn weens beserings en strawwe mededinging, en het die afgelope drie jaar […]
# A full-scale war has erupted in Ethiopia as seven rebel groups form a massive coalition to overthrow the federal government. Spearheaded by the Tigray People’s Liberation Front, the alliance now includes Amhara’s Fano militia and the Oromo Liberation Army. Rebel forces have seized three strategic airports in Tigray, forcing Ethiopian Airlines to suspend all […]
# Die Madlanga-kommissie het die aansoek van die Mpumalanga-taxibaas Oupa Sindane om sy getuienis uit te stel, van die hand gewys. Sindane het die Hooggeregshof in Pretoria genader om sy getuienis te stop en het verklaar dat hy medies ongeskik is, terwyl sy regspan beswaar gemaak het teen die oorhandiging van sy elektroniese toestelle. Na […]
# SANParke sê geriewe by die Krugerwildtuin in Limpopo is steeds werking ná ‘n brand by die Letaba-ruskamp. Die brand het gister twee toeriste-eenhede geraak, maar personeel en veldwagters het daarin geslaag om dit te beheer voordat dit kon versprei. JP Louw van SANParke sê die wildtuinwinkel, vulstasie, olifantmuseum en kampontvangs bly soos gewoonlik oop:
# Motorsport: George Russell het die voorste wegspringplek vir môre se Azerbeidjanse Grand Prix in Baku verower. Die Mercedes-renjaer was amper nege-tiendes van ‘n sekonde vinniger as Ferrari se Charles Leclerc, wat langs hom in die voorste ry gaan wegspring. Die kampioenskapsvoorloper, Kimi Antonelli, het tydens die eerste kwalifiseringsronde gebots en spring 16de weg. Oscar […]
# Die voorsitter van Artists United, Eugene Mthethwa, sê hulle is vol vertroue die moordenaars van Owen Ndlovu sal in hegtenis geneem word. Ndlovu, ‘n voormalige omroeper en aktivis vir musiekregte, se liggaam is met skietwonde in Thokoza gevind. Hy is na bewering in Katlehong, Gauteng, ontvoer nadat hy sy vrou by ‘n kerkdiens gaan […]