# Die gewese lid van die GOOD Party, Sarah Mabotsa, eis antwoorde nadat sy as raadslid en burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Ontwikkeling en Ruimtelike Beplanning in Tshwane ontslaan is. Die party het sy besluit vroeër vandeesweek aangekondig en haar beskuldig van konstitusiebreuk. GOOD se samewerkingsooreenkoms met RISE Mzansi beteken ook die partye het Mabotsa as hul […]
# Oudhoofregter Raymond Zondo sê Suid-Afrika sukkel steeds met ernstige institusionele swakhede ten spyte van sterk grondwetlike waarborge en omvattende kommissie-bevindings. Hy het deelgeneem aan ʼn paneelbespreking oor die bou van ʼn etiese staat by die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Staatsadministrasie en Bestuur se konferensie in Durban. Zondo, wat die ondersoek na staatskaping gelei het, sê […]
# Sokker: Bafana Bafana het Eritrea met 5-0 verpletter in die Afrikabeker-kwalifiseerwedstryd in Kaïro, Egipte. Hulle is met ses punte na twee wedstryde eerste in Groep D. Relebohile Mofokeng het in die eerste helfte twee doele behaal en die grondslag vir Suid-Afrika gelê. Yaya Sithole, Iqraam Rayners en plaasvervanger Luther Singh het in die tweede helfte […]
Die hooftrekke uit die belangrikste nuusblaaie soos op 01 Oktober 2026: NASIONAAL: # Business Day: Berig die taxibaas, Joe ‘Ferrari’ Sibanyoni, het voor die Madlanga-kommissie ontken dat hy enige aandeel gehad het aan die brandstigting van 51 busse ná ‘n vergadering deur president Cyril Ramaphosa in Mpumalanga in 2025. Getuienis voor die kommissie dui op […]
# Krieket: Australië het Suid-Afrika met 45 lopies verslaan ingevolge die Duckworth–Lewis–Stern-metode nadat reën die laaste eendagwedstryd in Potchefstroom kortgeknip het. Alex Carey het die beste gevaar met 74 van 88 balle en die besoekers het 322 vir nege behaal. Ryan Rickelton het daarna ʼn onoorwonne 71 van 81 balle aangeteken, maar die Proteas was […]
# Die voormalige Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, is vrygespreek in die strafregtelike saak wat verband hou met die Absa-Bankorp-kwessie. Dit volg na die Staat se terugtrekking van die aanvanklike en hoofaanklag van meineed teen haar. Die saak handel oor bewerings dat Mkhwebane onder eed gelieg het oor die aantal kere wat sy met oudpresident Jacob […]