# Die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, sê die regeringis daartoe verbonde om Suid-Afrika van die gryslys af te hou en die land ‘n plek te maak waar niemand agter ‘n maatskappy kan skuil nie. Suid-Afrika is op 24 Oktober 2025 amptelik van die Finansiële Aksietaakspan se gryslys verwyder na 32 maande […]
# Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, het planne bevestig om generaals en admiraals met 20-persent te verminder en sê dit moes lankal gebeur het. Daar is meer as 800 generaals en admiraals op aktiewe diens in die weermag, vloot, marinierskorps, lugmag en ruimtemag. Die besnoeiing van hoë range in die Amerikaanse leër kom […]
# ActionSA in KwaZulu-Natal verwelkom die eThekwini-raad se besluit om fondse beskikbaar te stel vir die permanente aanstelling van 85 veiligheidsbeamptes. Die party sê egter dis te min gegewe die omvattende gebruik van uitgekontrakteerde sekuriteit. ActionSA-woordvoerder Zwakele Mncwango sê meer as 160-miljoen-rand word jaarliks aan uitgekontrakteerde sekuriteit bestee. Hy sê die metro moet permanente aanstellings […]
# Tennis: Die sesmalige Chinese Ope-kampioen, Novak Djokovic, het sy eerste verskyning by die geleentheid sedert 2015 met ʼn oorwinning afgeskop. Die Serwiër het Nuno Borges van Portugal met 6-3, 7-6 geklop om sy onoorwonne rekord in Beijing te behou. Djokovic en China se promotorskeuse, Bu Yunchaokete, wat met die Argentyn, Juan Manuel Cerundolo, afgereken […]
# Die Suid-Afrikaanse Plaaslike Owerheidsvereniging het daadwerklike, dringende optrede teen geslagsgeweld en vrouemoord geëis en terselfdertyd gewaarsku onderbefondsde munisipale infrastruktuur gaan voort om plaaslike veiligheidspogings in die wiele te ry. President Cyril Ramaphosa het ‘n nasionale vierpuntplan aangekondig wat ontwerp is om die strafregregstelsel te versterk en regeringsoptrede teen geslagsgeweld te versnel. Die woordvoerder van […]
# Die Britse eerste minister, Andy Burnham, sê daar is ʼn sterk aanduiding dat Iran ʼn rol gespeel het in die naweek se vermeende terreurkomplot naby RAF Fairford. Vyf Britse mans tussen 23 en 25 jaar is vasgetrek weens moontlike plofstof- en terrorisme-oortredings, maar is weer vrygelaat. Die eerste minister se opmerkings volg nadat Amerika […]