# Die Britse eerste minister, Andy Burnham, sê daar is ʼn sterk aanduiding dat Iran ʼn rol gespeel het in die naweek se vermeende terreurkomplot naby RAF Fairford. Vyf Britse mans tussen 23 en 25 jaar is vasgetrek weens moontlike plofstof- en terrorisme-oortredings, maar is weer vrygelaat. Die eerste minister se opmerkings volg nadat Amerika se minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, Maandag gesê het ʼn buitelandse “akteur” is beslis by die voorval by die lugmagbasis betrokke. Burnham sê die ingewikkelde ondersoek duur voort:
Britse regering glo Iran het rol gespeel in RAF Fairford-voorval [KLANK]
ENG BurnhamOnFairfordProbe