Skip to content

Raymond Zondo sê versuim om teen oortreders op te tree verswak openbare vertroue in staatsinstellings [KLANK]

# Oudhoofregter Raymond Zondo sê Suid-Afrika sukkel steeds met ernstige institusionele swakhede ten spyte van sterk grondwetlike waarborge en omvattende kommissie-bevindings. Hy het deelgeneem aan ʼn paneelbespreking oor die bou van ʼn etiese staat by die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Staatsadministrasie en Bestuur se konferensie in Durban. Zondo, wat die ondersoek na staatskaping gelei het, sê die land moet wegbeweeg van ondersoeke na korrupsie, en eerder regstreekse wetlike en administratiewe gevolge afdwing teen individue wat skuldig bevind word aan onetiese gedrag:

ENG ZondoOnLackofAction