Skip to content

Koue, nat en winderige toestande vir die langnaweek verwag [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê ʼn kouefront sal die Wes- en Noord-Kaap na verwagting Sondag tref wat baie koue, nat en winderige toestande en rowwe see gaan veroorsaak. Sneeu word ook oor bergagtige gebiede verwag. Hierdie toestande sal na die Oos-Kaap uitbrei. Die weervoorspeller, Tokelo Chiloane, sê die bolug-trog sal moontlik teen Maandag verdiep terwyl dit oor die sentrale tot oostelike deel van die land beweeg:

ENG ChiloaneONConditions