Skip to content

Kaapstad stuur veldtog van stapel om aandeel in Indië se florerende toerismemark te kry [KLANK]

# Die Stad Kaapstad het ‘n bemarkingsveldtog van stapel gestuur om Indiese toeriste te lok ten einde ‘n groter aandeel van dié land se snelgroeiende uitwaartse toerisme- en beleggingsmark te bekom. Travelport beraam dat Indië se uitwaartse reisigersmark teen 2028 sowat 39-miljoen sal bereik – ‘n massiewe toename van die 28,2-miljoen internasionale Indiese reisigers in 2023. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê om die Beste Stad in die Wêreld-toekenning te verwerf, plaas Kaapstad ‘n perfekte posisie om die mark te ontgin:

ENG JamesonIndia