Skip to content

G20: SA plaas Kritieke Minerale-raamwerk op die wêreldverhoog [KLANK]

# Suid-Afrika berei hom voor om sy G20-raamwerk vir kritieke minerale te bevorder op die naweek se leiersberaad in Johannesburg. Die minister van Minerale en Petroleumhulpbronne, Gwede Mantashe, het Afrikalande aangespoor om agter hul minerale rykdom te verenig. Hy het op ‘n G20 Afrika-vennootskap vir kritieke minerale in Sandton, Johannesburg, die vasteland gevra om te skuif van die uitvoer van rou minerale na die bevordering van produksie wat waarde toevoeg. Mantashe het teenoor SABC News beklemtoon samewerking is noodsaaklik:

ENG-MantasheOnMinerals