Kommissie vra Verkiesingshof om ANC se appèl oor kandidatelyste van die hand te wys [KLANK]
# Die Verkiesingskommissie het die Verkiesingshof gevra om die ANC se appèl oor kandidatelyste vir ses munisipaliteite van die hand te wys. Die betrokke munisipaliteite is in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die Vrystaat. Die OVK sê die ANC het versuim om sy lyste voor die sperdatum in te dien en verwerp bewerings dat tegniese probleme […]