Skip to content

DA in Wes-Kaap wens deelnemers aan grootste marimba-samespel geluk [KLANK]

# Die DA in die Wes-Kaap het die een-duisend-276 marimba-spelers gelukgewens wat gehelp het om die Guinness-wêreldrekord vir die grootste marimba-samespel by die Grand West Arena in Kaapstad te verbeter. Die samespel het talentvolle musikante tussen agt- en 62-jaar byeengebring uit meer as 70 skole in Suid-Afrika en twee van Zimbabwe. Thomas Walters van die DA sê die klank van marimbas in perfekte harmonie was ʼn dawerende simbool van hoop en trots:

AFR ThomasonMarimba