# Rugby: Die Haaie se Junior Springbok-stut, Kai Pratt, het besluit om sy B-monster te laat toets nadat hy positief getoets het vir ‘n anaboliese steroïde. Die Suid-Afrikaanse Instituut vir Dwelmvrye Sport het die positiewe toets bevestig. Pratt het onlangs weens ‘n besering aan die Suid-Afrikaanse onder-20-span onttrek. Hy is in April getoets, kort voor […]
# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus is bereid om sommige wedstryde te verloor om sodoende die volgende geslag wêreldkampioene te vind. Die veelsydige Pieter-Steph du Toit, met 96 toetse op sy kerfstok, voer Saterdag ‘n relatief onervare span aan in die Nasieskampioenskaps-wedstryd teen Skotland op Loftus. Erasmus en sy hulpafrigters glo, anders as ander lande, dat […]
# Sokker: Egipte het die wedstrydbeamptes van voortrekkery beskuldig nadat hy ‘n voorsprong van 2-0 verbeur en teen Argentinië verloor het in die Wêreldbekertoernooi se ronde van 16. Cristian Romero het die verdedigende kampioen se eerste doel eers in die 79ste minuut aangeteken, waarna kaptein Lionel Messi vier minute later verdoel en Enzo Fernandez die […]
# Soccer: Egypt accused the match officials of favouritism after squandering a 2-0 lead to lose to Argentina in the World Cup’s round of 16. Cristian Romero only scored the defending champions’ first goal in the 79th minute. It was followed by captain Lionel Messi’s strike four minutes later, and the winner by Enzo Fernandez […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus is willing to lose some matches in order to find the next generation of world champions. Versatile Pieter-Steph du Toit, who has 96 caps to his credit, will captain a relatively inexperienced side in Saturday’s Nations Championship encounter against Scotland at Loftus. Different from other countries, Erasmus and his […]
# Krieket: Indië lek sy wonde nadat Engeland hom verneder het in die derde T20 op Trent Bridge in Nottingham. Die gasheer het 201 vir sewe aangeteken na aanvangskolwer Phil Salt se 70. Harshit Rana en Prince Yadav het elk twee paaltjies geneem. Indië is daarna binne 12 boulbeurte vir net 76 uitgeboender. Die hoogste […]
# Cricket: India is licking its wounds after being humiliated by England in the third T20 at Trent Bridge in Notthingham. The hosts posted 201 for seven after opener Phil Salt contributed 70 runs. Harshit Rana and Prince Yadav both took two wickets. India was then skittled out for just 76 within 12 overs, with […]
# Sokker: Net agt spanne is nou oor in die wedloop om die Wêreldbeker te wen, met die kwarteindronde wat môre begin. Frankryk sit sy poging voort om slegs die tweede Europese land te word om drie agtereenvolgende eindstryde te haal wanneer hy in Boston teen Marokko te staan kom. 2010 se kampioen, Spanje, pak […]
# Rugby: Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, sê daar is steeds ruimte vir verbetering voor hulle Engeland Maandag pak in die halfeindronde van die Junior Wêreldkampioenskap in Georgië. Suid-Afrika was 14 punte agter, maar het ingehaal en Wallis uiteindelik 52-33 verslaan na agt drieë teenoor vyf om die voorlaaste ronde te haal. Foote […]