# Krieket: Australië het ʼn sterk groep van 16 spelers aangekondig vir volgende maand se reeks van drie toetse in Suid-Afrika. Kaptein Pat Cummins, Josh Hazlewood, Mitchell Starc en Nathan Lyon sal die boul-aanval lei, terwyl Steve Smith die kolwers lei. Die kolwer Marnus Labuschagne, wat tans nie op dreef is nie, het sy plek […]
# Golf: Defending champion Thriston Lawrence made history by winning the European Masters in Switzerland, joining Spanish great Seve Ballesteros as the only players to win the tournament three times since 1972. The South African beat England’s Paul Casey on the fourth play-off hole. Another Englishman, Harry Hall, posted a seven-under-par final round to claim third place, one […]
# Cricket: Australia has announced a strong 16-player squad for their three-match Test series in South Africa next month. Captain Pat Cummins, Josh Hazlewood, Mitchell Starc and Nathan Lyon will lead the bowling attack, while Steve Smith leads the batting line-up. Out-of-form batter Marnus Labuschagne has kept his place in the squad, with Cooper Connolly, […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Carlos Alcaraz, pak die plaaslike speler Ben Shelton in die kwarteindronde van die Amerikaanse Ope. Die Spanjaard het die 20ste-gekeurde Amerikaner Tommy Paul, verslaan, terwyl Shelton die Griek Stefanos Tsitsipas uitgeskakel het. Nog ‘n Amerikaner, Frances Tiafoe, het 2021 se kampioen, Daniil Medvedev van Rusland, geklop. Die tweemalige vroue-kampioen, Aryna […]
# Motorsport: Championship leader Kimi Antonelli delivered an inspired drive to win his home race, the Italian Grand Prix, after starting in 19th position following an engine penalty. The 20-year-old is the first Italian to win at Monza since 1966. His Mercedes teammate George Russell had to settle for second place with Red Bull’s Max […]
# Tennis: Defending champion Carlos Alcaraz has set up a blockbuster quarterfinal clash against Ben Shelton at the US Open. The Spaniard beat American 20th seed Tommy Paul, 6-4, 6-3, 6-4, while American eighth seed Ben Shelton defeated Greece’s Stefanos Tsitsipas. Another local, Frances Tiafoe, dispatched 2021 champion Daniil Medvedev of Russia. In the women’s […]
# Motorsport: Die Formule Een-kampioenskapsvoorloper, Kimi Antonelli, het sy tuiswedren, die Italiaanse Grand Prix, gewen nadat hy in die 19de plek weggespring het. Die 20-jarige is die eerste Italianer sedert 1966 om op Monza te wen. Sy Mercedes-spanmaat, George Russell, was tweede en Max Verstappen van Red Bull derde. Antonelli is nou 66 punte voor […]
# Rugby: Die verdedigende kampioene, Griekwas, speel Saterdag gasheer vir die Pumas in die Curriebeker-eindstryd in Kimberley in die Noord-Kaap. In die eerste van gister se twee uitspeelwedstryde het die Griekwas die Leeus in Kimberley met sewe drieë en ʼn telling van 52-12 verpletter. Dis gevolg deur ʼn titaniese stryd in Bloemfontein waar die Pumas […]
# Krieket: Die Proteas het ʼn oortuigende oorwinning oor Zimbabwe behaal om die T20-drienasiesreeks in Windhoek, Namibië, te wen. Jordan Hermann het sy eerste T20-vyftigtal behaal en Suid-Afrika met 53 van 29 balle gehelp om 205 vir vyf op die telbord te plaas. Daarna het Bjorn Fortuin en Duan Jansen elkeen drie paaltjies platgetrek en […]