# Sokker: Die Royal Bafokeng Sportstadion naby Rustenburg in Noordwes is waarskynlik die plek waar Bafana Bafana se eerste kwalifiseerder vir volgende jaar se Afrikabekertoernooi op die 26ste van hierdie maand aangebied sal word. Dit sal die eerste wedstryd wees met afrigter Pitso Mosimane in beheer. Mosimane het pas teruggekeer vir ‘n tweede termyn by […]
# Soccer: The Royal Bafokeng Sports Palace near Rustenburg in North West will reportedly host Bafana Bafana’s first qualifier for next year’s Africa Cup of Nations on the 26th of this month. This will be the first match in charge for coach Pitso Mosimane, who just returned for a second stint at the national team. […]
# Krieket: Die Proteas het Namibië gister in Windhoek met 11 lopies geklop en daarmee hul plek in die eindstryd van die T20- driehoekige reeks verseker. Suid-Afrika het 228 vir vier aangeteken, met Lhuan-dré Pretorius wat sy eerste T20 Internasionale honderdtal bereik het met 101 lopies van 53 balle. Connor Esterhuizen het ook beïndruk met […]
# Cricket: The Proteas have beaten Namibia by 11 runs in Windhoek yesterday, securing their place in the final of the T20 tri-series. South Africa posted 228 for four, with Lhuan-dré Pretorius smashing his maiden T20 International century, scoring 101 off 53 balls. Connor Esterhuizen also impressed with 88 from 40 deliveries. Namibia fought back […]
# Motorsport: Die sewemalige wêreldkampioen Lewis Hamilton sê die moontlikheid om Ferrari se eerste swart Formule Een-jaer te word wat ‘n tuiswedren wen, sal uitsonderlik wees. Die Brit se hoop op ‘n oorwinning in die naweek se Italiaanse Grand Prix behoort versterk te word deur die aankoms van Ferrari se tweede enjinopgradering van die seisoen. […]
# Krieket: ‘n Jong Protea-span hoop op ‘n heel eerste T20-oorwinning oor die gasheer in vandag se driehoekreeks-wedstryd in die Namibiese hoofstad, Windhoek. Suid-Afrika het verlede week die openingswedstryd teen Namibië verloor, wat kaptein Björn Fortuin as ‘n groot ontnugtering beskryf het. Die Proteas het Zimbabwe daarna egter twee keer verslaan en sal met ‘n […]
# Rugby: Swys de Bruin het as hoofafrigter van die Springbok-vrouespan bedank, glo weens onenigheid met SA Rugby oor onbetaalde bonusse en inmenging. Die span berei tans voor vir môre se geskiedkundige eerste tuistoets teen die Black Ferns van Nieu-Seeland in Johannesburg, die voorwedstryd vir die mans-spanne se kragmeting op die FNB-stadion. Rapport berig die […]
# Rugby: Die agtsteman en kaptein Harry Watson is terug in die Wallabies se opdrafspan vir môre se toets teen Argentinië in Mendoza. Allan Alaalatoa was kaptein toe Australië die Pumas verlede Saterdag in San Salvador 27-21 geklop het, maar kry ruskans. Hoofafrigter Les Kiss het agt veranderings aangebring as deel van die rotasiebeleid wat […]
# Rugby: Swys de Bruin has resigned as Springbok Women’s head coach, reportedly over a dispute with SA Rugby over unpaid bonuses and interference. The team is preparing for the historic first-ever home Test against New Zealand’s Black Ferns in Johannesburg tomorrow. It will be a precursor to the men’s encounter at the FNB Stadium. […]