# Rugby: Die All Blacks-afrigter, Dave Rennie, sê daar is geen kwade gevoelens tussen hom en Springbok-afrigter, Rassie Erasmus, nie. Dit volg na sy beskuldigings oor Suid-Afrika se vermeende onderduimse taktieke in die skrum, na verlede naweek se tweede toets in Kaapstad. Hy het beweer die Bokke het in vaste skrums “rondom teenstanders geloop”. Rennie […]
# Soccer: FIFA has accused European soccer body UEFA of launching a “smear campaign” against its president Gianni Infantino. UEFA has filed legal cases in three US courts requesting discovery of evidence connected to Infantino’s failed plan to sell stakes in the World Cup and other competitions to private investors. It has accused Infantino of […]
# Rugby: All Blacks coach Dave Rennie says there is no bad blood between him and Springboks coach Rassie Erasmus. This follows his accusations over South Africa’s alleged underhanded tactics in the scrum after the second Test in Cape Town last weekend. He suggested the Boks were “walking around” opponents in the set-piece. Rennie says they […]
# Rugby: Babalwa Latsha voer Saterdag die Springbok-vroue teen Nieu-Seeland se Swart Varings aan op die FNB-stadion in Johannesburg. Die eerste toets tussen die spanne op Suid-Afrikaanse bodem begin om half-twee. Ses van die voorspelers was ook in die beginspan teen Nieu-Seeland in verlede jaar se Wêreldbeker-kwarteindstryd, wat die Swart Varings met 46-17 gewen het. […]
# Rugby: Former Springbok flyhalf Morné Steyn says the Class of 2026 is in for an incredible experience in tomorrow’s third Test against the All Blacks at the FNB Stadium in Johannesburg. The venue, known as the Calabash, is expected to be packed with up to 90-thousand spectators. Lock Eben Etzebeth and captain Siya Kolisi […]
# Rugby: Veteran Australian prop James Slipper eyes a fifth World Cup on home soil next year. He just committed to a 17th Super Rugby season after extending his contract with the Brumbies. His 154 Tests is second only to Welshman Alun Wyn Jones’ 171, but he says his body still feels good and he […]
#Rugby: Die voormalige Springbok-losskakel Morné Steyn sê die groep van 2026 kan ‘n ongelooflike ervaring in môre se derde Toets teen die All Blacks op die FNB-stadion in Johannesburg verwag. Die stadion, bekend as die Calabash, sal na verwagting stampvol wees met tot 90-duisend toeskouers. Die slot Eben Etzebeth en die kaptein Siya Kolisi is […]
# Rugby: Die veteraan-Australiese stut James Slipper mik volgende jaar na ‘n vyfde Wêreldbekertoernooi op tuisbodem. Hy het hom pas tot ‘n 17de Superrugby-seisoen verbind deur sy kontrak met die Brumbies te verleng. Sy 154 toetse is die tweede meeste naas die Wallieser Alun Wyn Jones se 171, maar sê hy voel nog goed en […]
# Rugby: Die hoofafrigter van die All Blacks-vrouespan, Whitney Hansen, het ‘n span van 23 spelers aangewys om teen die Springbok-vrouespan op die FNB-stadion in ‘n geskiedkundige botsing te speel voordat die Springbokke Saterdag teen die All Blacks in die derde Rugby’s Great Rivalry-toets te staan kom. In die beginspan sal Georgia Ponsonby haar eerste […]