# Rugby: Double World Cup-winning hooker Bongi Mbonambi is looking forward to make an impact at the Stormers again. His return to Cape Town after four years was confirmed this morning. The Sharks announced they have mutually agreed to bring his playing contract to an end with immediate effect, while the Stormers had him sign […]
# Rugby: Engeland se eerstekeuse-losskakel, Fin Smith, moet nog van sy fiksheid bewys vir volgende Sondag se Nasieskampioenskaps-tuiswedstryd teen Australië. Hy het ‘n kuitbesering opgedoen terwyl hy vir Northampton teen Leicester gespeel het. Engeland se afrigter, Steve Borthwick, sê Smith het goeie vordering gemaak en hy hoop hy sal beskikbaar wees. Die Suid-Afrikaans-gebore Benhard Janse […]
# Die leierskap van die Departement van Sport, Kuns en Kultuur het gister versuim om in die Parlement te verskyn. Die Ouditeur-generaal raam 41-persent van die departement se instellings het die potensiaal om skoon oudits te ontvang, maar word gekniehalter deur gebrekkige gevolgbestuur, ondoeltreffende monitering van aksieplanne en trae instelling van aanbevelings. Die voorsitter van […]
# Tennis: Die Switserse veteraan Stan Wawrinka het sy beroepsloopbaan na 24-jaar beëindig. Die 41-jarige het sy laaste wedstryd gespeel in die Basel-ope in sy vaderland, waar hy teen die Tsjeg Jiří Lehečka verloor het. Wawrinka het in 2002 ‘n beroepspeler geword en drie Grand Slam-toernooie gewen – die Australiese Ope in 2014, die Franse […]
# Rugby: England’s first-choice flyhalf, Fin Smith, has only until today to prove his fitness for next Sunday’s Nations Championship match against Australia. He suffered a calf strain playing for Northampton against Leicester. England coach Steve Borthwick says Smith has made good progress and hopes he will be available. South African-born Benhard Janse van Rensburg […]
# Rugby: Die Springbok-haker Bongi Mbonambi het ‘n eenjaar-kontrak met die Stormers gesluit na bevestiging dat hy vrygestel is van sy kontrak met die Haaie. Dit volg op dissiplinêre kwessies. Die Stormers ondervind ‘n haker-krisis omdat André-Hugo Venter, Deon Fourie en Lukhanyo Vokozela beseer is, terwyl JJ Kotzé ‘n skorsing uitdien. Die veteraan-nommer-twee, Scarra Ntubeni, […]
# Tennis: Swiss veteran Stan Wawrinka ended his professional career after 24 years. The 41-year-old played his last match at the Basel Open in his home country, losing to Czech player Jiří Lehečka in the round of 32. Wawrinka turned professional in 2002 and won three Grand Slam tournaments – the Australian Open in 2014, […]
# Rugby: Springbok hooker Bongi Mbonambi signed a one-year contract with the Stormers following his release from his contract with the Sharks due to disciplinary issues. The Stormers are experiencing a hooker crisis following injuries to André-Hugo Venter, Deon Fourie and Lukhanyo Vokozela, while JJ Kotzé is serving a ban. Veteran number two Scarra Ntubeni, […]
# Rugby: Die 37-jarige Kurtley Beale is die eerste keer sedert 2024 terug in die Wallabies se groep. Hy is een van drie spelers wat bygevoeg is vir die Nasieskampioenskap se noordelike reeks. Beale, wat al in 95 toetse uitgedraf het, vervang Hunter Paisami wat om persoonlike redes nie beskikbaar is nie. James Ramm, wat […]