# Tennis: Die wêreld-nommer-drie, Carlos Alcaraz, het nog ‘n tree nader gegee aan sy derde Amerikaanse Ope-titel deur Jaime Faria van Portugal te verslaan en na die derde ronde deur te dring. Die Spanjaard is terug na ‘n besering van vier maande. Daniil Medvedev van Rusland en die Amerikaners Ben Shelton en Frances Tiafoe het ook […]
# Tennis: World number three Carlos Alcaraz took another step toward his third US Open singles title by defeating Portuguese Jaime Faria to advance to the third round. The Spaniard, returning from a four-month injury layoff, won 4-6, 6-0, 6-3, 6-2. Russia’s Daniil Medvedev and Americans Ben Shelton and Frances Tiafoe also won their second-round matches. […]
# Gholf: Die vyftienmalige Major-kampioen Tiger Woods se bestuurslisensie is vir vyf jaar opgeskort na ‘n pleitooreenkoms bereik is in die saak van dronkbestuur teen hom. Die 50-jarige is in hegtenis geneem nadat hy in Maart in Florida met sy Land Rover by ‘n ongeluk betrokke was. Hy het ‘n asemtoets geslaag, maar geweier om […]
# Golf: Fifteen-time major champion Tiger Woods’ driving license has been suspended for five years after striking a plea deal in his driving under the influence case. The 50-year-old was arrested after he crashed his Land Rover in Florida in March. He passed a breathalyser test but refused a urine test, pleading not guilty to misdemeanour […]
# Airlink het sy aansoek om goedkeuring vir ‘n oorvlug voor Saterdag se derde toets tussen die Springbokke en die All Blacks in Johannesburg teruggetrek. Dit volg terwyl die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid ondersoek instel na die afgelope naweek se Airlink-oorvlug oor Kaapstad-stadion voor die tweede toets, na kritiek oor die hoogte van die oorvlug. Die owerheid […]
# Airlink has withdrawn its application for approval for a third flyover ahead of the third Test between the Springboks and the All Blacks in Johannesburg on Saturday. This comes as the South African Civil Aviation Authority is investigating this past weekend’s Airlink flypast over Cape Town Stadium ahead of the second Test, following criticism […]
# Rugby: Die veteraan All Black-senter Anton Lienert-Brown glo hul tempo kan die Springbokke Saterdag laat les opsê teen die einde van die eerste en die tweede helfte van die derde toets op die FNB-stadion in Johannesburg. Hy sê hulle is ongelooflik fiks, soos bewys is toe hulle Suid-Afrika geklop het in die tweede helftes […]
# Rugby: Die Springbok-haker Johan Grobbelaar sal tot 2030 vir die Bulle speel nadat hy reeds in 2017 na Pretoria verhuis het. Hy het meer as 100 wedstryde vir die unie se verskillende spanne gespeel, en tien toetse vir Suid-Afrika sedert sy debuut in 2024. Die Bulle sê in ‘n verklaring die 30-jarige Grobbelaar is […]
# Rugby: Springbok hooker Johan Grobbelaar will play for the Bulls until 2030, extending his stay in Pretoria after joining in 2017. He played over 100 matches for the union’s different teams, and ten Tests for South Africa since his debut in 2024. The Bulls say in a statement 30-year-old Grobbelaar is a cornerstone of […]