# Rugby: Veteran All Blacks centre Anton Lienert-Brown believes their tempo can outclass the Springboks in the final minutes of each half in Saturday’s third Test at the FNB Stadium in Johannesburg. He says they are incredibly fit, as was proved when they outscored South Africa in the second halves of both the previous to […]
# Rugby: Die veteraan-losskakel James O’Connor hoop om die Wallabies in volgende jaar se tuis-Wêreldbekertoernooi te verteenwoordig nadat hy na die Superrugby-span Western Force teruggekeer het. Hy het in 2008 op 17 sy buiging vir die span van Perth gemaak en sedertdien talle ander klubs verteenwoordig, insluitend London Irish, Sale Sharks, die Crusaders en Leicester […]
# Rugby: Die Springbokke se afrigter Rassie Erasmus verwag om altesaam 36 spelers te gebruik wanneer die Greatest Rivalry-toer teen die All Blacks volgende naweek in Baltimore, Amerika, eindig. Hy het reeds 30 spelers in die eerste twee wedstryde ingespan en net een verandering aan die groep gemaak vir Saterdag se derde kragmeting op die […]
# Rugby: Springbok coach Rassie Erasmus expects to use a total of 36 players when Rugby Greatest Rivalry against the All Blacks ends in Baltimore in the US next weekend. He already used 30 players in the first two Tests, and made only one change to his squad for Saturday’s third encounter at the FNB […]
# Rugby: Veteran flyhalf James O’Connor hopes to represent the Wallabies in next year’s home World Cup after returning to Super Rugby team Western Force. He made his debut for the team in Perth at the age of 17 in 2008 and represented a slew of other clubs since, including London Irish, Sale Sharks, the […]
# Sokker: Die Afrika Mayibuye-beweging verwelkom die aanstelling van Pitso Mosimane as Bafana Bafana se nuwe hoofafrigter. Die 62-jarige neem oor by Hugo Broos en was vanaf Julie 2010 tot Junie 2012 ook die nasionale afrigter. Die beweging sê Mosimane is een van Afrika se voorste afrigters en sy terugkeer na Bafana Bafana bied ‘n […]
# Gholf: Tiger Woods, die wenner van 15 major-toernooie, moet vandag in ‘n hof in Florida verskyn en sal volgens berigte nie meer onskuldig pleit in sy saak van bestuur onder die invloed nie. Die 50-jarige is in Maart in hegtenis geneem nadat hy met sy Land Rover in Florida ‘n ongeluk gemaak het. Hy […]
# Tennis: Die belowende jong Filippyn Alexandra Eala het maklik deurgedring na die tweede ronde van die Amerikaanse Ope. Die 21-jarige het net drie potte afgestaan onderweg na haar oorwinning oor die plaaslike speler Mary Stoiana op die Louis Armstrong-stadion in New York. Eala het verlede maand tot 18de op die wêreldranglys opgeskiet nadat sy […]
# Tennis: Promising young Filipino Alexandra Eala waltzed through her first-round match at the US Open. The 21-year-old only lost three games on her way to victory over local player Mary Stoiana at the Louis Armstrong Stadium in New York. Eala shot up to 18th in the world rankings last month after clinching her first […]