# Tennis: Jannik Sinner starts his quest today for a record-extending sixth consecutive Masters One-thousand title in his home tournament, the Italian Open. He faces Sebastian Ofner in the round of 64. The world number one already won the Paris Masters, Indian Wells, Miami, Monte-Carlo and the Madrid Open to become the first man to […]
# Atletiek: Die sewemalige Olimpiese goue medaljewenner Allyson Felix mik na ‘n plek in Amerika se gemengde vier-by-400‑meter-aflosspan in die 2028‑Spele in Los Angeles. Dit sal haar sesde Olimpiese Spele wees, wat in haar tuisdorp plaasvind. Die 40‑jarige het verlede maand aangekondig sy wil terugkeer. Felix is die mees bekroonde vroue baan‑ en veldatleet van […]
# Olimpiese Spele: Vier wêreldstede sal die Olimpiese Q‑reeks, voorheen die Olimpiese kwalifiseringsreeks, in ‘n uitgebreide formaat aanbied in aanloop tot die Spele van 2028 in Los Angeles. Die Internasionale Olimpiese Komitee het bevestig Tokio in Japan, Sjanghai in China, Montreal in Kanada en Orlando in Amerika sal tussen Mei en Junie elk ‘n byeenkoms […]
# Rugby: Die Junior Springbokke se hoofafrigter, Kevin Foote, het deurlopendheid gekies vir môre se laaste wedstryd van die Onder-20-Rugbykampioenskap teen die tweemalige kampioen, Nieu-Seeland, op die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha. Die enigste verandering aan die span wat Australië verlede naweek geklop het is op die bank, waar die losvoorspeler Risima Khosa vir Gert Kemp […]
# Rugby: Die Springbok Deon Fourie neem die Stormers se kapteinskap oor van die beseerde Ruhan Nel vir vanaand se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Ulster in Ierland. Die gereelde kaptein, Salmaan Moerat, is steeds uit met ‘n langtermynbesering, maar kan moontlik fiks wees vir volgende naweek se laaste groepswedstryd teen Cardiff in Wallis. Die veelsydige Fourie […]
# Rugby: Springbok Deon Fourie takes over the Stormers’ captaincy from injured Ruhan Nel for tonight’s United Rugby Championship match against Ulster in Ireland. Regular captain Salmaan Moerat is still out with a long-term injury, but there’s a possibility he may be fit for next weekend’s final group match against Cardiff in Wales. The versatile […]
# Rugby: Junior Springbok head coach Kevin Foote chose continuity for tomorrow’s Under-20 Rugby Championship decider against two-time champion New Zealand at the Nelson Mandela Bay Stadium in Gqeberha. The only adjustment to the team that defeated Australia last weekend is on the bench, where loose forward Risima Khosa returns in place of Gert Kemp. […]
# Tennis: Die wêreld-nommer-een, Jannik Sinner, sê spelers voel hulle kry nie die respek wat hulle verdien van die vier Grand Slam-toernooie se organiseerders nie. Die vroue-nommer-een, Aryna Sabalenka van Belarus, het onlangs gesê spelers sal in ʼn stadium een van die Grand Slam-toernooie boikot as hulle nie ʼn groter persentasie ontvang van die inkomste […]
# Olympics: Four world-class cities will host the Olympic Q-Series, formerly the Olympic Qualifier Series, in an expanded format leading up to the 2028 Los Angeles Games. The International Olympic Committee has confirmed Tokyo in Japan, Shanghai in China, Montreal in Canada and US city Orlando will each host one stop of the series between […]