# Krieket: Die Protea-snelbouler Marco Jansen het sy 100ste toetspaaltjie gevier deur die wêreld se beste bouler en veelsydige speler in die formaat te word. Hy het dit vermag in Australië se eerste beurt tydens die derde toets in Kaapstad. Die 26-jarige Jansen het in Desember 2021 sy buiging vir Suid-Afrika gemaak en speel tans in sy 23ste toets. Hy het reeds 770 lopies aangeteken. Die Proteas se boul-afrigter, Piet Botha, sê Jansen is ‘n baie harde werker wat nie bang is om by ander te leer nie.
Krieket: Jansen vier sy 100ste toetspaaltjie en is nou die wêreld se beste bouler en veelsydige speler