# Motorsport: Die veteraanrenjaer Marcel Angel is dood ná ‘n ernstige voorval tydens ‘n motorwedren gister op die Killarney Internasionale Renbaan in Kaapstad. Motorsport Suid-Afrika het bevestig die 62-jarige is dood toe hy aan die eerste wedren van die Extreme SuperCars-kategorie tydens die National Extreme Festival deelgeneem het. Die res van Saterdag se program is […]
# Krieket: Engeland is terug bo-aan die T20-ranglys nadat hulle al drie wedstryde in ‘n reeks teen Sri Lanka gewen het, met ‘n oorwinning van agt paaltjies in die finale wedstryd in Manchester. Sri Lanka is vir 124 lopies uitgeknikker, met Sonny Baker, Will Jacks en Jofra Archer wat elk twee paaltjies geneem het. Engeland […]
# Cricket: The Proteas Women completed a five-nil T20 International series sweep over Zimbabwe after winning the final match by 13 runs in Bulawayo yesterday. South Africa posted 164 for six, with Kayla Reyneke unbeaten on 34 and Anneke Bosch making 33. Zimbabwe appeared to be in contention at 103 for two, but the Proteas […]
# Sokker: Mamelodi Sundowns het die Asiatiese kampioen Al Ahli 2-1 gister op Loftus Versfeld geklop om die Afrika-Asië-Stille Oseaan-beker te wen en deur te dring na die FIFA-interkontinentale beker. Die Portugese doelskieter Nuno Santos het Sundowns in die 17de minuut met ‘n kopskoot laat voorloop en die wedstryd nege minute voor die einde met […]
# Motorsport: South Africa will host its first international 24-hour endurance race when Kyalami Grand Prix Circuit stages the Michelin 24-Hour Kyalami from 8 to 10 January 2027. The event marks the Michelin 24-Hour Series’ debut on the African continent. Organiser Creventic moved the flagship race from Dubai amid geopolitical uncertainty and rising operational costs. […]
# Motorsport: Suid-Afrika sal sy eerste internasionale 24-uur-uithouwedren aanbied wanneer die Kyalami Grand Prix-renbaan van 8 tot 10 Januarie 2027 die Michelin 24-uur Kyalami aanbied. Die geleentheid vier die Michelin 24-uurreeks se debuut op die Afrika-vasteland. Die organiseerder, Creventic, het die vlagskipwedren uit Dubai verskuif weens geopolitieke onsekerheid en stygende bedryfskoste. Creventic se hoofbestuurder, Helen […]
# Motorsport: Veteran driver Marcel Angel has died following a serious incident during a race at Killarney International Raceway in Cape Town yesterday. Motorsport South Africa confirmed the 62-year-old died while competing in Race 1 of the Extreme SuperCars category at the National Extreme Festival. The remainder of Saturday’s racing programme was cancelled. Angel was […]
# Cricket: England returned to the top of the T20 rankings after completing a three-nil series sweep over Sri Lanka with an eight-wicket victory in Manchester. Sri Lanka were bowled out for 124, with Sonny Baker, Will Jacks and Jofra Archer taking two wickets each. England reached their target in under 10 overs, led by […]
# Krieket: Die Protea-vroue het die T20-internasionale reeks teen Zimbabwe met vyf oorwinnings ingepalm nadat hulle gister die laaste wedstryd met 13 lopies in Bulawayo gewen het. Suid-Afrika het 164 vir ses aangeteken, met Kayla Reyneke onoorwonne op 34 en Anneke Bosch wat 33 lopies bygedra het. Zimbabwe het op 103 vir twee gelyk of […]