# Rugby: Stand-in Springbok Women’s Sevens head coach, Cecil Afrika, says he has confidence in the players he has picked for the Africa Women’s Sevens Cup in Kenya this weekend. South Africa is in Pool A along with Zambia, Ghana, and Egypt, and needs a top two finish to continue their quest to claim Sevens […]
# Minister of Sport, Arts and Culture, Gayton McKenzie, has officially signed the United Against Online Abuse Charter. The charter is a network composed of international sporting bodies, governments and regulatory institutions that are committed to the mission to combat online abuse in the sport movement. The department’s spokesperson, Zimasa Velaphi, says by joining the UAOA […]
# Tennis: Die verdedigende kampioen, Jannik Sinner, het sy plek bespreek onder die laaste vier van die ATP-jaareindtoernooi in Turyn. Die Italianer het Alexander Zverev van Duitsland geklop en sy seges op binnenshuise harde bane tot 28 uitgebrei. Sinner staan steeds ʼn kans om die jaar as nommer-een af te sluit, maar moet sy titel […]
# Krieket: Die Suid-Afrikaners Senuran Muthusamy en Laura Wolvaardt is onderskeidelik aangewys as die Internasionale Krieketraad se mans- en vrouespeler van die maand vir Oktober. Muthusamy is vereer vir sy briljante prestasie met die kolf en die bal tydens die Proteas se reeks van twee toetse in Pakistan. Die 31-jarige het 106 lopies aangeteken en […]
# Tennis: Defending champion Jannik Sinner has sealed his place in the last four of the ATP Finals in Turin. The Italian defeated Germany’s Alexander Zverev, 6-4, 6-3, to extend his winning streak on indoor hard courts to 28 matches. Sinner still has a chance to claim the year-end number one ranking, but needs to […]
# Cricket: South African pair Senuran Muthusamy and Laura Wolvaardt have been named the ICC men’s and women’s players of the month for October, respectively. Muthusamy has been rewarded for his stellar performances with both bat and ball during the Proteas’ two-Test series in Pakistan. The 31-year-old scored 106 runs and claimed eleven wickets. Wolvaardt […]
# Rugby: Vleuel Edwill van der Merwe sê die Springbokke verwag ‘n vinnige, onvoorspelbare stryd Saterdag teen Italië in Turyn. Albei spanne het die afgelope naweek inspirerende oorwinnings behaal: die Bokke het Frankryk ten spyte van ‘n rooi kaart met 32-17 gewen, terwyl die Azzurri die Wallabies met 26-19 geklop het. Van der Merwe beskryf […]
# Krieket: Engeland se kaptein, Ben Stokes, sê voormalige spelers is verby hulle beste, na hulle kritiek oor Engeland se voorbereidings vir vanjaar se reeks om die As teen Australië, wat volgende Vrydag in Perth begin. Die besoekers speel van vandag af ‘n enkele driedaagse opwarmingswedstryd teen die toerspan van die Engelse Leeus in die […]
# Sokker: Zambië se afrigter, Moses Sichone, beskuldig Bafana Bafana dat hulle die besoekers onderskat voor Saterdag se internasionale vriendskaplike wedstryd in Gqeberha. Suid-Afrika gebruik die ontmoeting om voor te berei vir die Afrikabekertoernooi wat die 21ste van volgende maand in Marokko begin. Sichone het reageer op sommige Suid-Afrikaanse sokkerkringe wat voorstel Bafana Bafana sou […]