# Rugby: SA Rugby has condemned threats and personal attacks against World Rugby officials following the six-match suspension of Springbok coach Rassie Erasmus. The ban followed his criticism of refereeing decisions during South Africa’s defeat to France last week. SA Rugby says reports of online intimidation and abusive behaviour are deeply concerning. It has also […]
# Rugby: SA Rugby veroordeel dreigemente en persoonlike aanvalle teenoor Wêreldrugby-amptenare na Springbok-afrigter Rassie Erasmus se skorsing vir ses wedstryde. Dit het gevolg op sy kritiek op skeidsregtersbesluite tydens Suid-Afrika se nederlaag teen Frankryk verlede week. SA Rugby sê berigte van aanlyn intimidasie en beledigende gedrag is uiters kommerwekkend en waarsku sommige kommentaar, insluitend kunsmatige […]
# Rugby: Die ANC ondersteun SA Rugby se versoek om ‘n volledige ondersoek, na Wêreldrugby se skorsing van Springbok-afrigter Rassie Erasmus. Die optrede volg op Erasmus se kommentaar ná die toetswedstryd teen Frankryk. Ingevolge die skorsing mag hy nie afrig of op wedstryddae by die span betrokke wees nie. ANC-woordvoerder Mahlengi Bhengu het die skorsing […]
# Krieket: Die paaltjiewagter van Bangladesj, Litton Das het ‘n nuwe wêreldrekord opgestel deur die meeste spelers in ‘n enkele toetsbeurt uit te haal. Hy het ses vangskote geneem en twee kolwers gestonk in Suid-Afrika se eerste beurt in die openingswedstryd op die Wanderers. Met die agt paaltjies wat hy geneem het, het Das die […]
# Cricket: Bangladesh wicketkeeper Litton Das has set a new world record for the most dismissals by a wicketkeeper in a single Test innings. He took six catches and completed two stumpings as South Africa continued their first innings in the opening Test at the Wanderers. Das’s eight dismissals put him ahead of the previous […]
# Krieket: Die voormalige Australiese kolwer Cameron Bancroft beweer die hele span het geweet van die gebruik van skuurpapier tydens die skandaal in 2018 in Suid-Afrika waar daar met die bal gepeuter is. In ‘n verklaring sê Bancroft hy het die beweging van die bal bespreek met die boulers Pat Cummins, Mitchell Starc, Josh Hazlewood […]
# Cricket: Former Australia batter Cameron Bancroft has claimed that the entire team knew about the use of sandpaper during the 2018 ball-tampering scandal in South Africa. In a statement, Bancroft says he discussed the ball’s movement with bowlers Pat Cummins, Mitchell Starc, Josh Hazlewood and Mitchell Marsh, who gave him feedback on his efforts […]
# Krieket: Suid-Afrika hoop om ‘n goeie eerstebeurt-voorsprong op Bangladesj te bou op die vierde dag van die eerste toets op die Wanderers. Die Proteas het vanoggend op 386 vir sewe hervat nadat reën spel gister ontwrig het – ‘n agterstand van 14 lopies na Bangladesj se 400. Ryan Rickelton het die beste bydrae met […]
# Cricket: South Africa will be looking to build a substantial first-innings lead over Bangladesh on the fourth day of the first Test at the Wanderers. The Proteas resumed on 386 for seven this morning after rain disrupted play yesterday, still 14 runs behind Bangladesh’s total of 400. Ryan Rickelton has been a key contributor […]