# Krieket: Die snelbouler Gerald Coetzee mag dalk sy eerste toets in twee jaar vir Suid-Afrika speel in die derde en beslissende wedstryd teen Australië wat vandag in Kaapstad begin. Hy vervang die mede-snelbouler Anrich Nortjé, wat tydens die tweede wedstryd in Gqeberha ‘n liesbesering opgedoen. Die wedstryd in Gqeberha is deur die Proteas met […]
# Rugby: Newcastle Red Bulls se voorspeler, Ollie Leatherbarrow, maak dalk sy buiging vir Skotland tydens volgende maand se tuiswedstryde in die Nasieskampioenskap. Die 24-jarige is in Engeland gebore, maar kwalifiseer vir Skotland deur sy ouma. Afrigter Gregor Townsend het ‘n groep van 37 spelers aangewys. Skotland ontvang die All Blacks op 7 November, gevolg […]
# Sokker: Engeland se kaptein, Harry Kane, is volgens berigte die gunsteling om vanaand die gesogte Ballon d’Or te wen en die eerste Britse wenner in 25 jaar te word. Die doelskieter van Bayern Münich het verlede seisoen 73 doele in 65 wedstryde aangeteken. Die Franse kaptein, Kylian Mbappé, van Real Madrid, en die Spaanse […]
# Rugby: Die onlangs hersiene Sewes-wêreldreeks begin die laaste naweek van November in Dubai, in die Verenigde Arabiese Emirate. Dit word ‘n week later gevolg deur die toernooi in Kaapstad, asook toernooie in Singapoer, Perth, Australië en Vancouver in Kanada, met die reeks wat in New York ten einde loop. Die wêreldkampioenskaptoernooie vind in April […]
# Soccer: England’s captain, Harry Kane, is reportedly the favourite to win the coveted Ballon d’Or tonight. That would make him the first British winner in 25 years. Bayern Munich’s striker scored 73 goals in 65 games last season. French captain Kylian Mbappé, who plays for Spanish giants Real Madrid, and Spanish star Lamine Yamal, […]
# Rugby: Fidji se nuwe afrigter, Jake White, glo hulle kan ‘n gedugte krag wees in volgende jaar se Wêreldbekertoernooi in Australië mits hy beheer en struktuur by hul natuurlike aanvoeling kan voeg. Hulle het Japan Saterdag 34-28 geklop in sy eerste wedstryd in beheer. Japan word afgerig deur Eddie Jones, wat White se tegniese […]
# Krieket: Pakistan het die vierde grootste tiendepaaltjie-vennootskap in die geskiedenis van mans-eendagkrieket behaal om Engeland in Lahore met een paaltjie te klop. Ben Duckett het ‘n indrukwekkende 105 aangeteken en Engeland is vir 241 uitgeknikker. Shadab Khan het daarna ‘n onoorwonne 113 behaal en saam met Haris Rauf ‘n onoorwonne tiendepaaltjie-vennootskap van 89 lopies […]
# Rugby: The newly overhauled sevens world series will start in Dubai in the United Arab Emirates on the last weekend of November. That will be followed by the Cape Town event a week later, and regular season tournaments in Singapore, Perth in Australia, and Vancouver in Canada, ending in New York in the US. […]
# Rugby: Die Springbokke is bekommerd oor die fiksheid van die veelsydige André Esterhuizen. Hy het Saterdag vroeg in die wedstryd sy voet beseer toe hy die Haaie aangevoer het in ‘n Verenigde Rugbykampioenskaps-kragmeting met Cardiff in Wallis. Sy span het voortgegaan en 36-21 gewen. Die Haaie se slot, Stephan Lewies, het vroeër gesê die […]