# Tennis: Die 22-malige Grand Slam-kampioen Rafael Nadal gaan in Februarie die groot trekpleister wees op ‘n vertoontoernooi in Las Vegas, die MGM Slam. Dit sal die eerste keer wees dat die Spanjaard in Amerika speel sedert sy uittrede in 2024. Die 40- jarige het in sy finale jaar op die ATP-toer op dieselfde toernooi […]
# Gholf: Graeme McDowell van Noord-Ierland is die jongste speler om sy vertrek van LIV Gholf aan te kondig. Die major-kampioen volg in die voetspore van Jon Rahm, Louis Oosthuizen, Ian Poulter en Tyrrell Hatton. McDonald het nie redes of sy toekomsplanne bekendgemaak nie. LIV het verlede maand in Amerika aansoek gedoen om bankrotskap-beskerming nadat […]
# Rugby: Die All Blacks se hoofafrigter, Dave Rennie, het ‘n sterk groep van 36 aangewys vir volgende maand se Nasieskampioenskaps-wedstryde in Europa. Codie Taylor is kaptein in die toetse teen Skotland, Wallis en Engeland. Die Highlanders se loskopstut, Saula Ma’u, en die Chiefs se losskakel, Josh Jacomb, is die enigste nuwelinge. Verskeie spelers keer […]
# Tennis: Twenty-two-time Grand Slam champion Rafael Nadal will headline an exhibition event, the MGM Slam, in Las Vegas in February. This will mark the Spaniard’s first time back on a US court since retiring in 2024. The 40-year-old faced countryman Carlos Alcaraz at the same event during his final year on the ATP Tour. […]
# Sokker: Die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Gayton McKenzie, sê stadions moet veiliger en gesinsvriendeliker wees. Hy het ‘n oorsigbesoek gebring aan die FNB-stadion voor Saterdag se uitverkoopte Soweto-derby tussen Orlando Pirates en Kaizer Chiefs. Dit volg op kommer oor skare-veiligheid, opeenhopings en toeskouergedrag tydens vorige derbies. McKenzie sê sommige van die voorgestelde […]
# Golf: Northern Ireland’s Graeme McDowell is the latest player to announce his departure from LIV Golf. The major champion follows in the footsteps of Jon Rahm, Louis Oosthuizen, Ian Poulter and Tyrrell Hatton. McDowell has not given reasons for his decision or his future plans. LIV filed for bankruptcy protection in the US last […]
# Rugby: All Blacks head coach Dave Rennie has named a strong 36-man squad for next month’s Nations Championship Tests in Europe. Codie Taylor will captain the team against Scotland, Wales and England. Highlanders prop Saula Ma’u and Chiefs flyhalf Josh Jacomb are the only uncapped players, while several players, including Jordie Barrett and Richie […]
# Soccer: Minister of Sports, Arts and Culture Gayton McKenzie says stadiums must become safer and family-friendly. He conducted an oversight walkabout at FNB Stadium ahead of Saturday’s sold-out Soweto Derby between Orlando Pirates and Kaizer Chiefs. This follows concerns over crowd safety, congestion, and spectator behaviour at previous derbies. McKenzie says some of the […]
# Rugby: Die Haaie sal sonder hul kaptein, André Esterhuizen, die stut Phatu Ganyane en die senter Jurenzo Julius moet klaarkom in Saterdag se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Munster in Ierland. Hulle is verlede week beseer in die bonuspunt-oorwinning van 36-21 oor Cardiff. Esterhuizen het sy regterenkel beseer, Ganyane sy regterelmboog en Julius sy agterknie-sening. Die […]