# Motorsport: New Zealand driver Liam Lawson will again drive Isack Hadjar’s Red Bull in this weekend’s Spanish Grand Prix in Madrid after the Frenchman failed to recover from a wrist injury which kept him out of the previous two Formula One races. Lawson’s place at Racing Bulls will be taken by Japanese driver Yuki […]
# Cricket: Australia will introduce private investment in its lucrative Big Bash T20 league from the 2027/28 season, starting with the sale of the Melbourne Renegades. Cricket Australia says pending the result of that sale, it will consider placing other clubs on the market under a self-determination model. Renegades, which won the competition in the […]
# Krieket: Australië wil privaat belegging in sy winsgewende Big Bash T20-liga vanaf die 2027/28-seisoen bekendstel, beginnende met die verkoop van die Melbourne Renegades. Krieket Australië sê afhangende van die uitkoms, sal hulle oorweeg om ander klubs op die mark te plaas onder ‘n selfbeskikkingsmodel. Renegades, wat die kompetisie in die 2018/19-seisoen gewen het, behoort […]
# Motorsport: Die Nieu-Seelandse bestuurder Liam Lawson sal Isack Hadjar se Red Bull bestuur in hierdie naweek se Spaanse Grand Prix in Madrid. Die Fransman het nog nie herstel van ‘n polsbesering wat hom uit die vorige twee Formule Een-wedrenne gehou het nie. Lawson se plek by Racing Bulls sal deur die Japannese bestuurder Yuki […]
# MultiChoice het ‘n nuwe DStv-pakket met slegs sportkanale bekend gestel teen 399-rand per maand. Die uitsaaier reageer op veranderende kykgewoontes en druk op intekenaargetalle. Die pakket bied kliënte toegang tot ‘n verskeidenheid regstreekse sportuitsendings sonder om ‘n groter DStv-pakket uit te neem. MultiChoice sê dis daarop gemik om sekere premium-sport toegankliker te maak sonder […]
# Krieket: Pakistan pak Engeland met ‘n onervare span in die derde en laaste toets wat môre op Edgbaston begin. Die beheerliggaam het ingrypende veranderings aangebring na die vernederende nederlae in die eerste twee kragmetings. Afrigter Sarfaraz Ahmed en boul-afrigter Umar Gul is onderskeidelik vervang met die witbal-breiers Mike Hesson en Ashley Noffke, terwyl sewe […]
# Tennis: Die topgekeurde Alexander Zverev is deur na die Amerikaanse Ope se kwarteindronde nadat hy Luciano Darderi van Italië geklop het. Hy is die enigste man wat dié seisoen die kwarteindronde van al vier Grand Slam-toernooie kon haal. Zverev speel nou teen die Nederlander Botic van de Zandschulp, wat die Franse gelukkige verloorder Arthur […]
# Krieket: Die kolwer Matthew Breetzke en die veelsydige Corbin Bosch het in Windhoek by die Proteas aangesluit vir die reeks van drie eendagwedstryde teen Namibië. Suid-Afrika het Sondag die driehoekige T20-reeks beklink met ‘n oortuigende oorwinning oor Zimbabwe in die eindstryd. Die eendagreeks word ook op die Namibiese Stadion in die hoofstad beslis. Bosch […]
# Cricket: Batter Matthew Breetzke and allrounder Corbin Bosch have joined the Proteas’ squad in Windhoek for the three-match one-day series against Namibia. South Africa clinched the T20 tri-series on Sunday with a comprehensive victory over Zimbabwe in the final, while the ODI’s will also be played at the Namibian Stadium in the capital. Bosch […]