# Sokker: Senegal het die voormalige Frankryk-kaptein Patrick Vieira as sy nuwe hoofafrigter vir die mans se nasionale span aangestel. Die 50-jarige, wat in Dakar gebore is, vervang Pape Thiaw nadat Senegal by die 2026 FIFA Wêreldbeker uitgeskakel het. Vieira het voorheen klubs soos Crystal Palace, Nice en Genua bestuur. Sy eerste mededingende opdrag sal […]
# Soccer: Senegal has appointed former France captain Patrick Vieira as its new men’s national team head coach. The 50-year-old, who was born in Dakar, replaces Pape Thiaw following Senegal’s exit from the 2026 FIFA World Cup. Vieira previously managed clubs including Crystal Palace, Nice and Genoa. His first competitive assignment will be the 2027 […]
# Rugby: Tussen een- en twee-duisend kaartjies is nog beskikbaar vir Saterdag se eerste toets tussen die Springbokke en die All Blacks in Johannesburg, ondanks ‘n Uitverkoop-kennisgewing wat vroeg in Junie op Rugby’s Greatest Rivalry se Facebook-blad geplaas is. Beskikbare kaartjies vir die wedstryd op Ellispark kos van een-duisend-650- tot vier-duisend-rand elk. Die hoë pryse […]
# Padwedlope: Volgende jaar se 100ste Comrades-marathon sal die grootste deelnemersveld nóg hê, terwyl rekordprysgeld ook op die spel is. Die organiseerders sal 28-duisend inskrywings aanvaar vir die uitmergelende wedloop op 13 Junie, met prysgeld van meer as 8,9-miljoen-rand. Die wenners van die mans- en die vrouewedloop sal elk ‘n miljoen-rand ontvang, met bonus-aansporings indien […]
# Roadrunning: Next year’s 100th Comrades Marathon will see the largest field ever as well as record prize money. The organisers will accept 28-thousand entries for the gruelling race on 13 June, while over 8.9-million-rand’s prize money will be on offer. The men’s and women’s winner will receive one-million-rand each, plus bonus incentives if applicable. […]
# Rugby: Between one- and two-thousand tickets are still available for Saturday’s first Test between the Springboks and the All Blacks in Johannesburg, despite a ‘Sold Out’ sign being posted on the Rugby’s Greatest Rivalry Facebook page early in June. Available tickets for the match at Ellis Park cost from one-thousand-650 – to four-thousand-rand each. […]
# Rugby: Die Springbokke se reëls-raadgewer, Jaco Peyper, sê die vier skeidsregters wat vir die reeks teen die All Blacks aangestel is, is regverdig. Die voormalige toetsskeidsregter sê Matthew Carley en Karl Dickson van Engeland, Nika Amashukeli van Georgië en Angus Gardner van Australië is almal ervare, was die afgelope jaar baie regverdig en is […]
# Tennis: Die voormalige Amerikaanse Ope-enkelspelkampioene Venus Williams en Sloane Stephens is promotorskeuses vir vanjaar se toernooi. Hulle sluit aan by vyf ander spelers, insluitend hul Amerikaanse landgenote Carol Young Suh Lee, Reese Brantmeier en Thea Frodin. Die Amerikaanse Tennisvereniging het nog ‘n plek teruggehou, moontlik vir die sesmalige kampioen, Serena Williams. Die Fransman Gael […]
# Rugby: The Springboks’ laws advisor, Jaco Peyper, backs the four referees appointed for the series against the All Blacks to be fair. The former Test referee says England’s Matthew Carley and Karl Dickson, Nika Amashukeli of Georgia and Angus Gardner of Australia are all experienced, have been very fair over the past year and […]