# Rugby: Die Junior Springbokke se afrigter, Kevin Foote, verwag môre ‘n strawwe toets teen ‘n sterk Walliese span in die deurslaggewende Junior Wêreldkampioenskaps-groepswedstryd in Tbilisi, Georgië. Foote het ses veranderinge aangebring, vier aan die agterlyn, insluitend Alzeadon Felix wat van die bank skuif om op heelagter te begin, en twee onder die voorspelers. Albei […]
# Sokker: FIFA het die Amerikaanse doelskopper Folarin Balogun se skorsing van een wedstryd ná ʼn rooikaart teen Bosnië-Herzegowina opgehef en hy is beskikbaar vir die Wêreldbekertoernooi se ronde van 16-wedstryd teen België. Die Amerikaanse president, Donald Trump, het FIFA se president, Gianni Infantino, glo gevra om die straf te heroorweeg. Die beheerliggaam sê Balogun […]
# Rugby: Junior Springbok coach, Kevin Foote, says they are expecting a stern test against a gritty Wales team in the crucial Junior World Championship Pool A clash in Tbilisi, Georgia, tomorrow. Foote has made six changes, four to the backline, including Alzeadon Felix moving from the bench to start at fullback, and two changes […]
# Sokker: Noorweë het die vyfmalige kampioen, Brasilië, in New Jersey 2-1 verslaan en die eerste keer deurgedring na die kwarteindronde van die Wêreldbekertoernooi. Erling Haaland het in die tweede helfte twee doele aangeteken en Neymar se laat doel vir Brasilië was nie genoeg vir Carlo Ancelotti se span nie. Engeland het die mede-gasheer, Mexiko, […]
# Soccer: Norway stunned five-time champions Brazil 2-1 in New Jersey to reach the World Cup quarterfinals for the first time. Manchester City striker Erling Haaland scored two goals in the second half. Neymar pulled a goal back for Brazil with a late penalty, but it wasn’t enough for Carlo Ancelotti’s side. Meanwhile, ten-man England […]
# Soccer: FIFA has suspended US striker Folarin Balogun’s one-game ban for a red card against Bosnia-Herzegovina, and he will be available for the World Cup last-16 tie with Belgium. US president Donald Trump reportedly asked FIFA president Gianni Infantino to review the red card. The governing body says Balogun’s automatic one-match ban would be suspended […]
# Tennis: Die sewemalige kampioen, Novak Djokovic, is deur na sy 17de Wimbledon-kwarteindstryd nadat hy die Russiese kwalifiseerder Roman Safiullin verslaan het. Die Serwiër se 106de oorwinning verbeter Roger Federer se rekord vir die toernooi. Die verdedigende kampioen, Jannik Sinner van Italië, het die Japannese kwalifiseerder Shintaro Mochizuki verslaan om deur te dring na die […]
# Krieket: Australië het Engeland op Lord’s met sewe paaltjies verslaan en hul rekord verbeter met ʼn sewende T20- Wêreldbeker-titel vir vroue. Engeland se kaptein, Nat Sciver-Brunt, het ʼn onoorwonne 58 bygedra tot die gasvrou se 150 vir vier. Beth Mooney het geskitter met 64 van 49 balle en Australië het die teiken gehaal met […]
# Tennis: Seven-time champion Novak Djokovic is through to his 17th Wimbledon quarterfinal after defeating Russian qualifier Roman Safiullin. The Serb has broken Roger Federer’s record for match victories at the All England Club with 106. Italian defending champion Jannik Sinner beat Japanese qualifier Shintaro Mochizuki, 6-3, 7-6, 6-3, to make the last eight. In […]